Comedy of Errors
10 Jan-18 Feb 12
Gasheer:Maynardville
Plek: Western Cape - Cape Town
Tipe: Music/Arts
Begintyd: 10 January 2012
Afsluiting:18 February 2012
Shakespeare se Comedy of Errors word hierdie jaar by Maynardville opgevoer van 10 Januarie tot 18 Februarie. Kaartjies is by Computicket beskikbaar en wissel van R100 en R150 elk.