Sport
Tuis
|
Blogs
|
Sport
|
Rockspaaider
|
Reviews
|
Kiekies
|
Events
|
Gratis Musiek
[Sport]
Wie sou jy as afrigter wou hê?
As enigiemand anders die rugbyspan by jou skool kon afrig, wie sou jy wou hê moet dit wees?
Lees Meer
[Sport]
Grey-leerder bo in junior gholf-ope
Die Vrystaat en Noord-Kaap se eerste junior gholftoernooi van 2012, die Cherry-ope vir juniors op Ficksburg, is deur Blaine Dormehl van Grey-kollege gewen met 217 houe oor drie rondes.
Lees Meer
[Sport]
Clifton is waterpolo-kampioene
Clifton van Durban is die kampioen van Grey-kollege en Itec se o.18-waterpolotoernooi wat in die Gustav Fichardt-swembad hier gehou is. Die span van Durban het Reddam van Kaapstad in die eindstryd naelskraaps met 5-4 geklop.
Lees Meer
[Sport]
Grey en Saints slaags
Die eerste krieketspanne van Grey-kollege en St Andrew's sal mekaar vir die derde agtereenvolgende jaar in die Vrystaatse eindstryd van die nasionale Twintig20-reeks die stryd aansê.
Lees Meer
[Sport]
SA onoorwonne in tennistoernooi
Theo Ferreira van Grey-kollege in die Rosestad was onlangs 'n lid van die Suid-Afrikaanse tennisspan wat as wêreldkampioen in die Internasionale Klub se junior uitdaagkompetisie (vir o.16-spanne) gekroon is.
Lees Meer
Prev |
Next