Het jou ouers al ooit vir jou gesê om net vir ‘n slag jou selfoon neer te sit? Het jy al ooit dele van ‘n geselskap gemis omdat jy besig was om ‘n BBM te lees of om mense se Facebook-statusse te bekyk? Is jou selfoon dalk die laaste ding waarna jy kyk voordat jy gaan slaap, en die heel eerste ding wanneer jy soggens wakker word?
Lees Meer