My pa (wat al bles is, naby aan sy 60's én van redelik onlangs af 'n oupa) is 'n techno geek... en nie ‘n baie goeie een nie. Ek moet steeds vir hom sy shows op die PRV record (hy weet nie hoe nie); ek moet hom help Google (hy weet nie hoe nie) en hy meng websites se name... soos Facetube, Tweetbook en Yougle...
Lees Meer